Skip to content

Matlala steeds in duister terwyl Kommissie voortgaan [KLANK]

# Die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig hy is in die duister gelaat en het nie genoeg geleentheid gehad om sy regspan se betoë ten volle te oorweeg nie. Matlala het voor die kommissie verskyn nadat hy voorheen geweier het om vrae te beantwoord oor die SAPD Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het advokaat Fatima Missi se versoek om uitstel verwerp en gelas die verrigtinge sal voortgaan:

ENG-Missi-MadlangaOnMatlala