# Die Madlanga-kommissie het Vusimuzi “Cat” Matlala se versoek geweier om sy getuienis tot môre te laat oorstaan. Hy het voorheen geweier om vrae te beantwoord oor die polisie se Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Sy regspan het probleme aangevoer om toegang tot hom te verkry in die Kgosi Mampuru-gevangenis. Advokaat Fatima Missi het die laat indiening van Matlala se ongetekende beëdigde verklaring verduidelik, maar voorsitter Mbuyiseli Madlanga het gelas die getuienis moet voortgaan:
Madlanga-kommissie gelas Matlala moet getuienis voortsit [KLANK]
ENG-MadlangaOnArgument