# Rugby: Richie Mo’unga maak môreaand sy langverwagte terugkeer na die All Black-span wanneer die besoekers en die Leeus op Ellispark kragte meet. Die 32-jarige losskakel het in die eindstryd van 2023 se Wêreldbekertoernooi teen die Springbokke laas vir Nieu-Seeland uitgedraf. Patrick Tuipulotu sal die span aanvoer. Die stut Saula Ma’u maak sy All Black-buiging van die bank af. Afrigter Dave Rennie sê Mo’unga het sy plek verdien:
Rugby: All Black-superster Richie Mo’unga maak langverwagte terugkeer teen Leeus [KLANK]
ENG RennieOnMo’unga