# Die African Unite Borders Bus Trucks Association sê die Wysigingswet op die Vervoerappèltribunaal moet gerespekteer word. Volgens die wetgewing word ʼn besluit outomaties opgeskort wanneer appèl aangeteken word binne 30 dae nadat die betrokke party in kennis gestel is. Die respondent mag egter aansoek doen om die opskorting teen te staan. Die vereniging se voorsitter, Mukhwathi Phumudzo, sê die Wet verhoed dat onkundige regeringsprokureurs wat die Vervoerappèltribunaal ondermyn, belastingbetalers se geld mors om busoperateurs in die hof te verdedig en teen te staan:
Vereniging verwelkom Wysigingswet op die Vervoerappèltribunaal [KLANK]
ENG PhumudzoONTribunal