# Die polisie in Gauteng het ʼn 47-jarige man in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van twee mense en die kaping van ʼn Omoda-motorvoertuig in Centurion. Die polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die beamptes was besig met misdaadvoorkoming-pligte in die Tshwane-area toe hulle inligting oor die kaping en ontvoering ontvang. Sy sê die verdagte is ná ʼn jaagtog gearresteer terwyl die twee slagoffers ongedeerd kon ontsnap:
Verdagte vas en twee slagoffers gered in ontvoeringsvoorval in Centurion [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnArrest