# Die DA sê die ontplooiing van meer kaders uit die Patriotic Alliance se binnekring na sleutelposte in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur toon dat Gayton McKenzie onvanpas is om ‘n minister te wees. Die DA meen minstens 19 senior regeringsposte word deur McKenzie se eie bondgenote gevul. Leah Potgieter van die DA sê die party waarsku lank reeds teen sy skandelike kaderontplooiing:
DA sê Gayton McKenzie se kaderontplooiing maak hom onvanpas om minister te wees [KLANK]
AFR PotgieterONDeployment