Skip to content

Gauteng verdedig provinsialisering van ambulansdienste [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die provinsialisering van Noodmediese Dienste in vyf munisipaliteite is nodig ingevolge die Nasionale Gesondheidswet, om ambulansdienste in lyn te bring met ‘n enkel-owerheid-model. Die departement sê hy monitor reaksietye terwyl koördinering, personeel- en versendingstelsels versterk word. Intussen sê die departement se woordvoerder, Steve Mabona, die Stad Johannesburg se hersiene aansoek vir ‘n EMS-bedryfslisensie wat ses stasies dek, word verwerk:

ENG-MabonaOnEMS