Skip to content

DA vra onmiddelike skorsing van waarnemende munisipale bestuurder van Tswaing [KLANK]

# Die DA in Noordwes sê die waarnemende munisipale bestuurder van Tswaing, Cyril Lesang Lobakeng, moet geskors word terwyl korrupsiebewerings teen hom ondersoek word. Die party voer aan dit sal moontlike inmenging met bewyse verhoed. Kagiso Mangwejane van die DA sê Tswaing het aanspreeklike leierskap nodig wat fokus op basiese dienste soos water, sanitasie en paaie. Mangwejane sê ernstige bewerings teen senior amptenare moet behoorlik ondersoek en deur die nodige regsprosesse hanteer word:

ENG MangwejaneOnSuspension