# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, beweer sy Artikel 27-beëdigde verklaring is verander en sy handtekening moontlik vervals op die dokument wat aan die Madlanga-kommissie voorgelê is. Hy sê belangrike inligting is uit die verklaring verwyder. Kommissarisse het bevraagteken hoe die dokument sy voorletters en handtekening kon bevat as dit nie die weergawe is wat hy onderteken het nie. Adams sê hy dink die handtekening is waarskynlik vervals:
Adams beweer sy Artikel 27-beëdigde verklaring is verander en sy handtekening vervals [KLANK]
ENG-AdamsOnForgery