Skip to content

LUR Maile stel Clapham Gespesialiseerde Sportskool in Pretoria bekend [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, sê sy departement is verbind tot die versterking van spesialis-onderwys. Hy het die Clapham Gespesialiseerde Sportskool in Queenswood, Pretoria, bekendgestel, die 40ste spesialis-skool in die provinsie. Maile sê die sportskool-model kombineer sportontwikkeling, akademiese onderwys, praktiese vaardighede en nuwe geleenthede om goed afgeronde jongmense te skep:

ENG MaileONSpecialisation