Skip to content

Rugby: All Black-afrigter gereed vir fisieke “armdruk-stryd” teen Bokke [KLANK]

# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, sê hulle maak gereed vir ʼn fisieke armdruk-stryd eerder as oop, hardlooprugby in môre se toets teen die Springbokke op Ellispark. Hy het ʼn sterk span aangewys, met Ardie Savea as kaptein en die skrumskakel Cam Roigard en die vleuel Will Jordan wat die eerste keer op die toer speel. Rennie sê lugskoppe gaan van vroeg in die wedstryd ‘n sleutelrol speel:

ENG RennieOnBattle