Skip to content

Vyf buitelanders vas na dwelmlaboratorium van R600-miljoen in Limpopo ontdek word [KLANK]

# Die Valke het ʼn reuse-dwelmvervaardiging-aanleg van ʼn geraamde 600-miljoen-rand op ʼn plaas in Musina, Limpopo, ontdek en vyf buitelanders in hegtenis geneem. Dit is die derde geheime dwelmlaboratorium wat in die provinsie gesluit word. Woordvoerder Avele Fumba sê die deurbraak volg na twee maande se intensiewe ondersoek na vermeende dwelmvervaardiging op die plaas. Hy sê hulle het beslag gelê op dwelms, laboratoriumtoerusting en kontant:

ENG FumbaONDrugOperation