# Johannesburg Water en die Gautengse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het kragte saamgesnoer om hul vennootskap met werkers in maatskaplike ontwikkeling te versterk. Die doel is om verantwoordelike watergebruik te bevorder en positiewe gedragsverandering in gemeenskappe aan te moedig. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die voorkoming van waterverliese is een van die belangrikste aanwysers van die Plaaslike Regering Omkeerstrategie. Sy sê dis noodsaaklik dat stappe gedoen word om waterverliese in munisipaliteite te voorkom:
Johannesburg Water en Departement van Samewerkende Regering span saam om water te bewaar [SOUND]
ENG ShabalalaONConservation