# Alliance of Citizens for Change veroordeel die moord op die voormalige ANC-raadslid en burgemeester van Knysna, Ndoda Aubrey Tsengwa. Volgens ʼn voorlopige ondersoek was die 48-jarige raadslid Woensdagaand op pad huis toe saam met drie ander toe ʼn onbekende aanvaller op hulle voertuig losgebrand het voordat hy te voet in die Joodsekamp-area gevlug het. Die vereniging se president, Masizole Mnqasela, het geëis dat die doodstraf teruggebring word:
Alliance of Citizens for Change veroordeel sinnelose moord op voormalige Knysna-burgemeester [KLANK]
ENG MnqaselaONMurder