# AfriForum sê die energiereguleerder Nersa se plan om sleutelprestasie-aanwysers vir munisipale elektrisiteitsverspreiders in te stel, sal nie diensleweringsprobleme oplos tensy bestaande reëls afgedwing word nie. Morné Mostert van die organisasie sê Nersa moet swak prestasie ondersoek, lisensievoorwaardes afdwing en tegniese kontroles uitvoer:
AfriForum sê sleutelprestasie-aanwysers sal misluk as bestaande reëls nie afgedwing word nie [KLANK]
AFR MostertOnEnforcement