Skip to content

Adams aanvaar generaal-majoor Lincoln het hom moontlik mislei [KLANK]

# Die geskorste parlementslid en leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het toegegee dat die afgetrede generaal-majoor van die polisie, André Lincoln, hom moontlik mislei het oor inligting rakende Misdaadintelligensie. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het Lincoln geglo vanweë sy uitgebreide kennis van die Polisiediens en die misdaadwêreld. Adams het moontlike waninligting aanvaar nadat kommissaris Sesi Baloyi en voorsitter Mbuyiseli Madlanga bewyse voorgelê het:

ENG-Baloyi-Madlanga_AdamsOnLincon