Skip to content

Minstens agt mense sterf in jongste Russiese aanvalle op Oekraïne

# Rusland het oornag ‘n vlaag aanvalle op Oekraïne geloods waarin minstens 12 mense dood en 34 beseer is. Woonstelgeboue, pakhuise en ‘n kinderhospitaal is geteiken. ‘n Hommeltuig het in Roemeense gebied geval, maar geen ongevalle is aangemeld nie. Pole se Weermag het intussen met verdedigende lugoperasies begin om sy lugruim te beskerm. Moskou het meer as ‘n dosyn gebiede rondom Kiëf geteiken en meer as een-duisend-550 hommeltuie lanseer. Oekraïne het hierdie week sy aanvalle in Rusland versterk en 16 mense is dood.