# Tswhane-metropolisasie het gister saam met ander relevante belanghebbendes die Rea Spana-operasie in Mamelodi uitgevoer waar onwettige strukture vernietig is en ondernemings, insluitend winkels van buitelanders, gesluit is. Daar is 17 onwettige strukture vernietig. Die woordvoerder van die departement, Puleng Motholo, sê eienaars van ondernemings moet aan wetlike vereistes voldoen en moedig die publiek se samewerking aan:
Polisie in Tshwane vernietig onwettige strukture en sluit sakeondernemings in Mamelodi [KLANK]
ENG MotholoONShops