Skip to content

United Progressive People Alliance vra ondersoek na bewerings teen Tshwane se burgemeester [KLANK]

# Die United Progressive People Alliance dring aan op ‘n onafhanklike en omvattende ondersoek na bewerings teen Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya. Daar word beweer dat ‘n maatskappy wat met die metro sake gedoen het, bouwerk gedoen het by haar privaat woning. Moya het die bewerings ontken. Abel Tau van die alliansie sê dis ernstige bewerings wat die moontlike misbruik van munisipale hulpbronne en openbare fondse vir private voordeel behels:

ENG TauONResidence