# Die Stad Kaapstad sê hy wil sterk openbare-privaat vennootskappe smee vir meer bekostigbare behuising. Die aktiewe grondvrystellingspyplyn of projekverpakkingsfase sluit tans grond met meer as 14-duisend bekostigbare eenhede in. Dit is nagenoeg 26-miljard-rand in privaat sektor-ontwikkelingskapitaal. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê die metro het in die afgelope twee jaar alleen grond ter waarde van 1,7-miljard-rand vrygestel.
Kaapstad se grondvrystellingspyplyn het nou meer as 14 000 bekostigbare eenhede [KLANK]
ENG PophaimONPipeline