Skip to content

Midvaal voltooi substasie van R49-miljoen om beskikbare elektrisiteit uit te brei [KLANK]

# Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit sê die voltooide Savanna City-substasie sal beskikbare elektrisiteit vermeerder en verspreiding verbeter. Die bou van die projek van 49-miljoen-rand sluit in die ontwikkeling van belangrike elektriese infrastruktuur in ooreenstemming met Eskom se standaarde en spesifikasies. Burgemeester Peter Teixeira sê die projek het bygedra by tot die plaaslike ekonomie en minstens 25 werksgeleenthede tydens die bou-fase geskep. Tien klein-, medium- en mikro-ondernemings het kontrakte gekry om aan die projek deel te neem:

ENG TeixeiraONCapacity