Skip to content

Ampsklagkomitee gaan verder beraadslaag oor sy opdrag [KLANK]

# Die parlementêre Ampsklagkomitee gaan vandag verder beraadslaag oor die konsep-opdrag wat sy werk sal bepaal. Die komitee se voorsitter, Makashule Gana, sê die Parlement se Regsdienste-kantoor het die opdrag vereenvoudig en seker gemaak die taalgebruik in die dokument is eenvormig. Hy sê hulle sal enige insette van lede oorweeg voor die dokument afgehandel word. Gana sê daar is ook ʼn bywerking oor die aanstelling van ʼn getuienisleier op die agenda:

ENG GanaOnEvidenceLeader