Skip to content

Onderwyser van Minerva Secondary School geskors na bewerings van seksuele wangedrag [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n manlike onderwyser van Minerva Secondary School in Alexandra geskors na verskeie leerders se bewerings van seksuele wangedrag en teistering. Die bewerings hou verband met onbehoorlike kommunikasie tussen die leerkrag en leerders, wat na bewering in Junie begin het en deur WhatsApp en ander interaksies voortgeduur het. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwane, sê enige bewering van onbehoorlike gedrag teenoor ‘n leerder moet deeglik en sonder vooroordeel ondersoek word:

ENG LubhelwaneOnEvidence