# DieActivists and the Citizens Forum sê Suid-Afrika se intelligensiedienste het moontlik misluk om beweerde misdaadpraktyke binne die regstelsel op te spoor. Dit volg na skokkende onthullings by die Madlanga-kommissie, waar selfoonboodskappe as bewys van ‘n beweerde misdaadgroep bekend as die “Groot Vyf” aangebied is. Dennis Bloem van die Forum sê die Staatsveiligheidsagentskap is verswak toe intelligensiefunksies na die Presidensie onder president Cyril Ramaphosa verskuif het:
Forum sê onthullings by Madlanga-kommissie wek kommer oor intelligensiemislukkings [KLANK]
ENG BloemOnIntelligenceFailures