Skip to content

Rugby: Rassie sê nuwe protokol veroorsaak frustrasie vir afrigters

# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê die nuwe protokol wat afrigters se toegang tot skeidsregters beperk, kan lei tot gevolge waaraan Wêreldrugby nie gedink het nie. Breiers het nou veel minder insig oor veld-beslissings, wat verlede maand daartoe gelei het dat Italië se afrigter, Gonzalo Quesada, ‘n skorsing en formele waarskuwing gekry het oor sy uitbarsting na die wedstryd teen die All Blacks. Erasmus verwag ‘n toename in afrigters wat skeidsregters voor wedstryde in die media probeer beïnvloed en sê die nuwe protokol is frustrerend.