# Die Amerikaanse gesant, Jared Kushner, sê Hamas kan binnekort ontwapen, maar Amerika sal verdere Israelse militêre optrede in Gaza steun indien dit nie gebeur nie. Hy en die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gister ooreengekom om twee werksgroepe te stig. Een sal fokus op ontwapening en verwydering van militêre infrastruktuur in Gaza, en een op openbare gesondheidskwessies. Kushner sê daar is aandag gegee aan sommige van Netanyahu se geldige bekommernisse:
Kushner sê Amerika sal nie Israel se reg op selfverdediging beperk as Hamas nie ontwapen nie [KLANK]
ENG KushnerOnIsrael