# ʼn Gewapende man is doodgeskiet op ʼn plaas by De Hoop buite Robertson in die Wes-Kaap na ʼn ure-lange dooiepunt met die polisie. Hulle het op ʼn klagte gereageer en het onder skoot gekom, waarna die taktiese taakspan ontbied is om in te gryp. Woordvoerder Nonkululeko Phokane sê die situasie is aan die Spesiale Taakmag oorhandig, wat die bedreiging beëindig het. Sy sê ‘n polisiebeampte is gewond en herstel tans:
Gewapende man word doodgeskiet na ure-lange drama met polisie buite Robertson [KLANK]
ENG PhokaneOnStandOff