Skip to content

Duduzane Zuma verdedig MK-party se voortdurende leierskapsveranderinge [KLANK]

# Die MK-party se eerste adjunkpresident, Duduzane Zuma, het die voortdurende leierskapsveranderinge verdedig en sê dit behoort meer vertroue by kiesers in te boesem. Partyleier Jacob Zuma het sy seun vroeër die maand regstreeks onder hom in die partystruktuur geplaas. Verskeie senior partyleiers is verwyder of verskuif, insluitend John Hlophe wat as eerste adjunkpresident vervang is. Duduzane Zuma het aan Newzroom Afrika gesê hulle wil die beste mense in elke posisie hê:

ENG ZumaOnChanges