Skip to content

Wes-Kaapse polisiekommissaris rig streng waarskuwing aan beamptes betrokke by korrupsie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hy sal geen verdraagsaamheid toon teenoor beamptes wat omkoopgeld aanvaar of hul mag misbruik nie. ʼn Polisiebeampte wat probeer het om smokkelware by aanhoudingselle by die Mitchell’s Plain-polisiekantoor in te smokkel, is Sondag gearresteer. Die polisiewoordvoerder, Wesley Twigg, sê die beampte was aan die verkeerde kant van die reg toe hy kontant aanvaar het om dagga en tabak by aanhoudingselle in te neem:

ENG TwiggONTolerance