# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het geweier omvrae te beantwoord oor ‘n rooibok wat na bewering by die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya afgelewer is . Matlala het tydens sy getuienis voor die Madlanga-kommissie gesê die opname wat die bespreking bevat, word glo ondersoek. Hy sê hy kon nie vasstel of die rooibok-kwessie spesifiek deel van die ondersoek was nie. Matlala sê hy is nie bereid om oor die saak te bespiegel as hy homself kan benadeel deur kommentaar te lewer nie:
Matlala weier om vrae oor beweerde rooibok-aflewering aan Sibiya te beantwoord [KLANK]
ENG-MatlalaOnImpalas