Skip to content

Matlala sê hy het geen gunste van Phahlane gevra nie [KLANK]

# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het bevestig hy ken die voormalige polisie-generaal Kgomotso Phahlane, maar het hom nooit gunste gevra of enige vergoeding aangebied nie. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het hom ontmoet toe hy nie meer in die polisie was nie. Matlala sê ook hy het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, een keer ontmoet. Hy weier om dit te bespreek, want dit hou verband met die hangende Medicare24-tendersaak:

ENG-MatlalaOnPhahlane-Mkhwanazi