Skip to content

Matlala ontken bande met geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu [KLANK]

# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala sê hy het geen bande met die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig hulle het geen byeenkomste saam bygewoon nie en ook niemand versoek om namens hom met Mchunu te skakel nie. Hy verduidelik sy prokureur het wel met Mchunu se kantoor geskakel oor ‘n brief aan die Parlement. Matlala ontken ook enige betrokkenheid by Mchunu se stigting:

ENG-MatlalaOnMchunu