# Die Tshwane-metropolisiedepartement sê hy verskerp steeds sy reaksie op versnelrenne deur sigbare polisieteenwoordigheid by geïdentifiseerde brandpunte op Steve Biko-weg in Gezina. Die doel is om mense wat die wet oortree deur onwettige versnelrenne op openbare paaie te hou, en sodoende onskuldige padgebruikers se lewens in gevaar stel, uit te skakel. Die departement se woordvoerder, Puleng Motholo, sê beamptes voer gereelde patrollies in Gezina uit:
TMPD monitor geïdentifiseerde versnelren-brandpunte [KLANK]
ENG MotholoONRacing