Skip to content

Minister Majodina prys iLembe-distriksmunisipaliteit se pogings om watervoorsiening aan gemeenskappe te verbeter [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het pogings deur die iLembe-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal verwelkom om toegang tot betroubare en volhoubare watervoorsiening uit te brei na gemeenskappe wat voorheen onbedien was. Dit volg na die voltooiing van twee watervoorsieningskema-projekte in die dorpe Macambini en Ndulinde in die Mandeni-plaaslike munisipaliteit. Majodina sê die uitbreiding van water- en sanitasiedienste na landelike en onbediende gemeenskappe is geanker in die belofte van Suid-Afrika se Grondwet en die bereiking van demokratiese in 1994:

ENG MajodinaONWater