Skip to content

Saftu sê groot dele van SA se minerale rykdom word steeds privaat beheer [KLANK]

# Die vakverbond Saftu sê meer as drie dekades na apartheid word reusedele van Suid-Afrika se minerale rykdom steeds beheer volgens die logika van private verkryging. Asive Dyani van Saftu sê mynbougemeenskappe bly dikwels arm terwyl rykdom wat onder hul voete gemyn word, na korporasies, aandeelhouers en finansiële markte vloei. Sy sê Suid-Afrika kan nie ‘n ekonomie bly wat minerale myn, dit rou of sonder voordeel vir die gemeenskap uitvoer en dan vervaardigde goedere teen reusekoste invoer nie:

ENG DyaniONEconomy