Skip to content

Cosatu vra Verdediging en Openbare Werke om kragtoevoer by Middelburg-basis te herstel [KLANK]

# Cosatu dring aan by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur en die Steve Tshwete-munisipaliteit om onmiddellik op te tree en die elektrisiteit na 4 Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon se Middelburg-basis in Mpumalanga te herstel. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê dit is heeltemal onaanvaarbaar dat die 100 soldate en hul afhanklikes wat op die basis woon, sedert 26 Julie sonder elektrisiteit is:

ENG ParksONMinisters