Skip to content

Onderwysaktivis vra NSFAS-raad om nie administrateur se goeie werk ongedaan te maak nie [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, doen ‘n beroep op die raad van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente om nie die goeie werk wat deur die administrateur, Hlengani Mathebulain, gedoen is, ongeldig te maak in ‘n poging om die uitdagings wat die skema in die gesig staar, op te los nie. Die Hooggeregshof in Pretoria het Vrydag die aanstelling van Mathebula opgeskort en die ontbinde NSFAS-raad herstel. Makaneta sê hy respekteer die hof se beslissing:

ENG MakanetaONInvalidate