Skip to content

Nasionale Dobbelraad sê jongmense ervaar hoë vlakke van ekonomiese uitsluiting [KLANK]

# Die Nasionale Dobbelraad vra die regering om dringend aandag te skenk aan die krisis van jongmense wat steeds uitermate swaar deur ekonomiese uitsluiting getref word. Die raad se waarnemende uitvoerende hoof, Lungile Dukwana, moedig jong Suid-Afrikaners aan om nie sportweddenskappe en ander vorme van dobbelary as ‘n alternatief vir ‘n inkomste te beskou nie. Hy sê die organisasie se studie oor die sosio-ekonomiese uitwerking van dobbelary in Suid-Afrika in 2023/24 beklemtoon die noodsaaklikheid van groter bewusmaking onder jonger Suid-Afrikaners.

ENG DukwanaONExclusion