Skip to content

Gauteng oorhandig 200 bedryfslisensies voor sperdatum [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het 211 geldige bedryfslisensies oorhandig aan operateurs wat aan die vereistes voldoen as deel van sy spesiale lisensie-oorhandigingsgeleenthede. Die woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die geleenthede het operateurs die kans gegun om hul goedgekeurde bedryfslisensies voor die sperdatum af te haal. Hy sê die 108 lisensies wat nie afgehaal is nie, sal gekanselleer word, onderhewig aan die nodige administratiewe prosesse en die bepalings van die wet:

ENG MpyaONDeadline