Skip to content

Gautrein verbind tot lewering van veilige en seker omgewing op sy netwerk [KLANK]

# Gautrein neem alle verslae oor passasiersveiligheid ernstig op en bly daartoe verbind om ‘n veilige omgewing regoor die netwerk te bied. Dit volg nadat ‘n passasier op sosiale media erken het dat ‘n aangemelde rooftog nie op die Gautrein-netwerk plaasgevind het nie. CCTV-beeldmateriaal het geen bewyse van ‘n rooftog getoon nie. Gautrain-woordvoerder, Aibi Modise, sê die gesin het daarna ‘n openbare verklaring uitgereik en om verskoning gevra:

ENG ModiseONNetwork