Skip to content

Forum sê werkloosheid is maatskaplike krisis wat bydra tot armoede [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê werkloosheid is ‘n maatskaplike krisis wat bydra tot armoede, misdaad, ongelykheid, dwelmmisbruik en wanhoop onder miljoene Suid-Afrikaners. Statistiek Suid-Afrika sê die amptelike werkloosheidsyfer het gestyg van 32,7-persent in die eerste kwartaal hierdie jaar tot 33,6-persent in die tweede kwartaal. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, vra al drie vlakke van die regering om verder as beloftes te gaan en praktiese oplossings in te stel wat volhoubare werksgeleenthede sal skep:

ENG TebogoONPoverty