# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Openbare Infrastruktuur sê die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om werwing vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram na die SA Youth Mobi-platform te verskuif, verteenwoordig ‘n belangrike verandering in die manier hoe die regering geleenthede vir werklose Suid-Afrikaners moet skep. Die komitee se voorsitter, Rikus Badenhorst, sê die hervorming is ‘n keerpunt. Hy sê daar is reeds te lank bewerings oor politieke inmenging, begunstiging en misbruik met die toekenning van geleenthede:
Parlementêre Infrastruktuurkomitee verwelkom hervorming van werwing vir Uitgebreide Openbarewerkeprogram [KLANK]
ENG BadenhorstONRecruitment