# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het veranderings aangekondig aan die leierskap van die swart ekonomiese bemagtigingsraad vir die Inligtings- en Kommunikasietegnologie-sektor. Minki Mazibuko-Thulo is met onmiddellike ingang onthef van haar pligte as voorsitter ná raadslede en belanghebbendes kommer uitgespreek het, asook bevindings van ‘n departementele ondersoek. Malatsi sê die veranderings het ten doel om die raad se werksaamhede te verbeter en hervorming in die sektor te bevorder:
Kommunikasie en Digitale Tegnologie se SEB-raadsvoorsitter verwyder te midde van bestuurs-bekommernisse [KLANK]
ENG MalatsiOnCouncilChanges