Skip to content

Adjunkminister Jack Bloom doen stappe om watersuiwerings-dienste in die Vaal te bestendig [KLANK]

# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, het ‘n dringende vergadering met die burgemeester van Emfuleni, Hassan Mako, Rand Water en die Vaal-korporasie vir Waterdienste belê met die doel om watersuiwerings-dienste in die Vaalgebied bestendig te kry en verdere rioolstortings in die Emfuleni-munisipale gebied te voorkom. Bloom sê ‘n tussentydse bedryfs-ooreenkoms sal vandag onderteken word om te verseker werk duur sonder onderbreking voort in die 44 watersuiwerings-aanlegte:

ENG BloomONVaal