# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Ekurhuleni se jaarlikse skuldinvorderingskoers van 90,38-persent lyk goed op papier, maar dis in werklikheid ʼn rookskerm wat die ware stand van sake verbloem. Die syfer word aangehaal in die jongste verslag wat aan die oorsigkomitee vir finansies voorgelê is, maar die party beweer daar is enorme teenstrydighede. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hulle het die metro gewaarsku om nie net op ʼn geraamde 90-persent invorderingskoers staat te maak nie, en versoek dat konserwatiewe scenario’s oorweeg word:
VF Plus sê Ekurhuleni se invorderingskoers van meer as 90% is ’n rookskerm [KLANK]
AFR RensburgONCollection