Skip to content

Wes-Kaapse motoriste gewaarsku om kansellasie van verkeersregistrasienommers te vermy [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit doen ‘n beroep op houers van verkeersregistrasienommers om te kyk of die nommers nog aktief is. Dit volg nadat die nasionale Departement van Vervoer besluit het om onaktiewe sertifikate te kanselleer. Enigiemand wat ‘n sertifikaat tussen Januarie 2000 en Junie 2023 gekry het, kan dit aanlyn bevestig. Muneera Allie van die departement sê die sertifikate laat motoriste sonder ‘n Suid-Afrikaanse ID toe om voertuie wettig te registreer, lisensies te kry en ander vervoersake te hanteer:

ENG AllieOnWarning