# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigings-produksie het in Junie met 1,7-persent gedaal in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar. Die afname is hoofsaaklik aangevuur deur swakker produksie in voedsel en drank, hout- en papierprodukte en motorvoertuie. Produksie het sedert Mei effens gestyg. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê vervaardigingsverkope het in Junie met 1,6-persent gedaal, hoewel verkope tussen April en Junie met 0,6-persent gestyg het:
Suid-Afrika se vervaardigingsproduksie daal met 1,7% in Junie [KLANK]
ENG ClaassenOnJuneManufacturing