# Die Departement van Verdediging en Militêre Veterane het in die Parlement onder skoot gekom oor vertragings met die aanpak van die toenemende inbreuk van informele nedersettings op militêre basisse. Die departement sê dit bedreig nasionale veiligheid, militêre gereedheid en kritieke infrastruktuur. Carl Niehaus van die EFF het tydens die portefeuljekomitee se vergadering die departement gekritiseer omdat hulle min vordering gemaak het met ‘n tussen-departementele taakspan wat 15 maande gelede gestig is:
Departement van Verdediging in kruisvuur oor vertragings met informele nedersettings wat basisse binnedring [KLANK]
ENG NiehausOnDefence