Skip to content

Tshwane voltooi transformator-installasie by Mamelodi 2 Substasie [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê ‘n belangrike mylpaal in sy bestendigheidsplan vir elektrisiteit is bereik met die voltooiing van die installasie van ‘n nuwe transformator by die Mamelodi 2 Substasie. Die plan spreek kapasiteitsbeperkings aan, help met die versterking van die nodige elektrisiteit-infrastruktuur en verbeter die veerkragtigheid van die metro se elektrisiteitnetwerk. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê die opgradering sal bykomende kapasiteit by die Mamelodi 2 Substasie verskaf:

ENG BoshieloONMamelodi