Skip to content

DA sê Elektroniese Reismagtiging sal Suid-Afrika meer mededingend maak [KLANK]

# Die DA sê die bekendstelling van Suid-Afrika se Elektroniese Reismagtiging is ʼn groot stap vorentoe. Dit maak dit makliker om die land te besoek terwyl dit terselfdertyd grens-sekuriteit versterk. Die regering gaan intussen voort met strukturele hervorming om struikelblokke vir ekonomiese groei, belegging en werkskepping te verwyder. Adrian Roos van die DA sê ingewikkelde aansoekprosesse, paspoorte wat ingehandig moet word vir verwerking, en lang wagperiodes het probleme geskep wat Suid-Afrika minder mededingend maak teenoor bestemmings waar dit makliker is om wettig te reis:

AFR RoosOnTravel